NAVRAE EN BESPREKINGS
KARIN YSSEL
WhatsApp SEL NO: 083 626 8155
Maandae tot Saterdae
PAD AANWYSINGS – Hoe om daar te kom:
Vanaf Ventersdorp ry met die R53 na Potchefstroom en draai regs by die Rietspruitdambord net buite Ventersdorp. Ry vir ongeveer 11 km en draai links by die Rietspruitdam Ontspanningsbord/Rietspruitdam Pleasure Resort bord. Volg die grondpad tot by die oord.
Vanaf Klerksdorp ry met die R53 na Ventersdorp vir ongeveer 50 km. Draai regs af by die Rietspruitdambord en ry vir ongeveer 5 km tot by die T-aansluiting. Die dam lê nou voor jou. Draai links en ry vir ongeveer 1 km, draai regs na die in gang van die oord.
Vanaf Pretoria en Johannesburg, volg die N14 na Ventersdorp. Vanaf Ventersdorp neem die R53 na Potchefstroom en draai regs by die Rietspruitdam bord. Ry vir ongeveer 11 km en draai links by die Rietspruitdam Ontspannings-/Rietspruitdam Pleasure Resort bordjie. Volg die grondpad tot by die hek.
KOORDINATE: S26 24′ 22 E26 47′ 28,5