Kontak ons vandag by 083 626 8155 – Ventersdorp in North West

Kontak ons vandag by 083 626 8155

Akkommodasie / Kampering
Akkommodasie / Kampering

Kampering

Die 40 gerieflike waterfront staanplekke op gras het elk ‘n eie kragpunt, braaier, kraan en asblik. Die staanplekke is groot genoeg om u woonwa en/of tent saam met u voertuig te akkommodeer.  Al die staanplekke is stapafstand van die ablusie geriewe.

Slaaphutte

Bring asb eie beddegoed, breekgoed, skottelgoed en kampgoed saam. Daar is slegs een dubbelbed, met twee enkelbeddens in, slegs met matrasse op. Daar is ook ‘n yskassie, ketel, kampstofie en ‘n mikrogolf in die rondawel, met ‘n tafel en vier stoele. Dit is die totale inhoud van die rondawel.