Kontak ons vandag by 083 626 8155 – Ventersdorp in North West

Kontak ons vandag by 083 626 8155

Tariewe en Reëls
Tariewe en Reëls

Kampering

** Naweke is vanaf Vrydag middag na 12am tot Sondag middag voor 12am.

  • Voorskoolse kinders is gratis
  • Alle ekstra persone per staanplek: R125 per persoon per nag
Binne Seisoen:
Naweke & skoolvakansies
R300 / Nag / 2 Persone / Staanplek
Buite Seisoen:
Winter
R180 / Nag / 2 Persone / Staanplek
Hoë Seisoen:
Langnaweke / Paasnaweek / 1 Desember 2024 tot 12 Januarie 2025
R500 / Nag / 2 Persone / Staanplek
Midweek:
Sondae tot Vrydag
R200 / Nag / 2 Persone / Staanplek
Maandpakket R2700 / Maand / 2 Persone / Staanplek

 

Slaaphutte

  • Voorskoolse kinders is gratis
  • Alle ekstra persone per hut: R125 per persoon per nag

Binne Seisoen:
Naweke & skoolvakansies
R800 / Nag / 4 Persone / Hut
Buite Seisoen:
Winter
R600 / Nag / 4 Persone / Hut
Hoë Seisoen:
Langnaweke / Paasnaweek / 1 Desember 2024 tot 12 Januarie 2025
R950 / Nag / 4 Persone / Hut
Midweek:
Sondae tot Vrydag
R650 / Nag / 4 Persone / Hut

 

Hek open

7:00

Hek sluit

20:00

Geen musiek

Reëls en kansellasies

REËLS

KINDERS VOORSKOOL IS GRATIS.

ALLE TARIEWE IS ONDERHEWIG AAN VERANDERINGS SONDER KENNISGEWING

GEEN MUSIEK WORD TOEGELAAT

GEEN DAGBESOEKERS WORD TOEGELAAT

REG VAN TOEGANG WORD VOORBEHOU.

KANSELLASIES

GEEN KONTANT TERUGBETALINGS NIE: KREDIET SAL TOEGESTAAN WORD VIR 1 JAAR, INDIEN U BESPREKING GEKANSELLEER IS 10 DAE VOOR AANKOMS.

GEEN GELDE TERUG, WEENS WEERSOMSTANDIGHEDE, SIEKTE, OF VOORTYDIGE VERTREK NIE