Die oord het die volgende fasiliteite
- 40 waterfront kampeerstaanplekke elk met kragpunt, braaier, kraan en asblik
- 30 nie-waterfront kampeerstaanplekke met kragpunt, braaier, kraan en asblik
- Opgegradeerde ruim ablusiegeriewe
- Familiebadkamers
- Ontspanningsaal
- Voertuigvriendelike lanseerplek vir bote en jetski’s
- Kiosk
Rekreasie Fasiliteite
- Binnenshuise warmwater swembad
- Buite swembad met glyplank
- Speelpark met klimrame en springmat
- Watersport soos waterponie-ry, -ski en bootry
- Visvang
- Voëlkyk
- Binnenshuise vermaak: Warmwaterswembad, tafeltennis en pool tafel